Dit is die ideale batterymonitor vir jou selfoon of tablet. Dit is eenvoudig, pragtig, en kan spesiaal gekalibreer word vir jou toestel.
Nou kan jy waarskuwings kry wanneer jou foon tot 'n spesifieke persentasie laai of ontlaai!
Weet onmiddellik hoeveel uur jy oor het om:
- Musiek te luister
- Video’s te kyk
- Oor die telefoon te praat
- Op die Internet rond te soek (WiFi / Edge / 3G / 4G)
- Op bystand te wees.
- Te herlaai
- ‘n LED flitslig te gebruik
- 2D en 3D Speletjies te speel
- Boeke te lees
- GPS navigasie te doen
- ‘n Videogesprek te voer
- Foto's te neem
- Videos op te neem
As jy 'n nuwe of skaars toestel gebruik, doen asseblief kalibrasietoetse om jou resultate met die gemeenskap te deel en hierdie toep selfs meer akkuraat te maak
Probeer dit nou! Dit is eenvoudig die beste in sy klas.
Opgedateer op
01 Okt. 2024