Die vinnigste, slimste manier om kos aanlyn te bestel. Dit is so maklik om te gebruik, vinnig en gerieflik. Jy kan nou in die gerief van jou huis aanlyn bestel, al jou gunstelinggeregte, en dit binne ’n japtrap reguit by jou deur laat aflewer. Ons verbeter voortdurend ons diens om ons kliënte 'n beter ervaring te gee. Dankie vir die kuier.
Opgedateer op
21 Jan. 2025