Muurpapiere

3,2
258 k resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Maak die beste gebruik van jou skerm met pragtige muurpapiere en gevorderde kenmerke. Kies een van jou eie foto's, 'n prent uit die Google Earth-versameling, 'n skilderagtige landskap in Google+ en meer. Verander dit so gereeld jy wil sodat jou foon altyd jou styl verteenwoordig.

Geniet 'n versameling wat aanhou groei. Kry toegang tot prente van Google Earth, Google+ en ander vennote af.
Verdubbel jou pret. Wys vir die wêreld een muurpapier op jou sluitskerm en hou een vir jouself op jou tuisskerm. (Vereis Android™ 7.0, Nougat, of nuwer.)
Begin elke dag nuut. Kies jou gunstelingkategorie en jy sal elke dag 'n nuwe muurpapier kry.

Toestemmingskennisgewing
Foto's/media/lêers: Nodig om jou in staat te stel om gepasmaakte foto's as muurpapier te gebruik.
Berging: Nodig om die muurpapier te wys wat tans gestel is en om dit vir jou moontlik te maak om gepasmaakte foto's as muurpapier te gebruik.
Opgedateer op
09 Sep. 2020

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang

Graderings en resensies

3,1
249 k resensies

Wat's nuut

UI-verbeterings en foutoplossings.