Geheue: speletjies 4-7

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,2
4,53 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die bundel sluit 7 speletjies in vir die ontwikkeling van die geheue en aandag vir kinders tussen 4 - 7 jaar oud:

1. "Vind Al Die Voorwerpe" (regstellings takie) - Ontwikkel konsentrasie
2. "Wie Het Watse Nommer?" - Ontwikkel geheue
3. "Vind Die Nommers" (geskommelde tafel) - Verhoog die hoeveelheid operatiewe geheue
4. "Palet" - Verbeter geheue
5. "Memoriseer Die Prentjies" - Geheue ontwikkeling
6. "Reaksie" - Vir die opleiding van selektiewe aandag
7. "Geheu Kaarte" - Beoefen die gehue

Die skrywer, Dr. Irina Marina, is 'n kinder sielkundige met meer as 10 jaar ondervinding.

Kinders met 'n goeie visiele geheue is meer akkuraat as dit kom by die prossesering van visuele informasie (diagramme, grafieke, kaarte, prente en patrone). Kinders leer om vinniger te leer en te skryf, en maak minder foute terwyl hul skryf. Geheue ontwikkel meer intens in die voorskool fase. Dis belangrik om die geheue van u kind te ontwikkel sodat u kind suksesvol is op skool.

Die speletjies is geteiken om aandag te ontwikkel, obserwasie en konsentrasie te verbeter terwyl dit impulsiwiteit help daal. Sulke speletjies help vir kinders wat 'n probleem het om op take te konsentreer en te nie aandag gee nie. Ons beveel sulke speletjies aan vir kinders met 'n aandag tekort hiperaktiwiteit-sindroom of afwyking.

Elke speletjie in die bundel het 4 moeilikheidsgrade.
Opgedateer op
27 Des. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,7
3,3 k resensies