Koshuiskoffie

· Elle-reeks Sách 2 · LAPA Publishers · Người đọc: Carla Smith
Sách nói
4 giờ 37 phút
Không rút gọn
Điểm xếp hạng và bài đánh giá chưa được xác minh  Tìm hiểu thêm
Bạn muốn nghe thử 27 phút? Nghe bất cứ lúc nào, ngay cả khi không có mạng. 
Thêm

Giới thiệu về sách nói này

Tienerlesers het die eerste keer kennis gemaak met Elle in die skreeusnaakse topverkoper Kondensmelk. In hierdie welkome opvolg op Christien Neser se debuutroman kom die bedorwe Elle voor een van die grootste uitdagings in haar jong lewe te staan – die koshuislewe. Koshuiskoffie is die tweede boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die ander twee boeke is Kondensmelk en Blou sjokolade. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Carla Smith.

Giới thiệu tác giả

Christien Neser het grootgeword in Bloemfontein en Pretoria. Sy het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en by Tukkies as spraakterapeut gekwalifiseer. Sy het ook ‘n honneurs in Frans by UNISA en ‘n MA in Toegepaste Linguistiek en Vertaling by UJ voltooi. Tans woon sy saam met haar man en honde in Bryanston, Johannesburg. Hulle het drie kinders (Louise, Michael en Chris) wat al uit die nes uit is. Bedags werk sy deeltyds as spraakterapeut en saans skryf sy. Ander belangstellings van Christien sluit in: Franse klasse, tandem-fiets ry, lees en tuinmaak. In haar praktyk spesialiseer sy in lees en meertaligheid. Die gesin hou van aktiewe vakansies, soos fietstogte en 4X4 toere. Die Elle-reeks het ontstaan op ‘n kampeervakansie in Botswana. Die reeks is gemik op tienermeisies (van alle ouderdomme) wat hou van ‘n aweregse heldin, humor en romanse.

Carla Smith is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat veral bekend is vir haar hoofrol as Kittie Claasen in die kykNET-dramareeks Tydelik Terminaal. Sy behaal haar Baccalaureus Drama-graad (2016-2018) aan die Universiteit van Stellenbosch. Carla het in Maart 2016 haar televisie-akteursdebuut gemaak in die gasrol van Suster Breedt in seisoen 11 van die kykNET-sepie Binnelanders. In 2017 vertolk ook die rol van Mia in die kortfilm Die Maan Val Bewusteloos.

Xếp hạng sách nói này

Cho chúng tôi biết suy nghĩ của bạn.

Thông tin nghe

Điện thoại thông minh và máy tính bảng
Cài đặt ứng dụng Google Play Sách cho AndroidiPad/iPhone. Ứng dụng sẽ tự động đồng bộ hóa với tài khoản của bạn và cho phép bạn đọc trực tuyến hoặc ngoại tuyến dù cho bạn ở đâu.
Máy tính xách tay và máy tính
Bạn có thể đọc sách mua trên Google Play bằng cách sử dụng trình duyệt web của máy tính.