Oorlewingsgids vir n bedonnerde diva

· LAPA Publishers · በNicole Holm የተተረከ
ተሰሚ መጽሐፍ
13 ሰዓ 34 ደቂቃ
ያላጠረ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት
1 ሰዓ 21 ደቂቃ ናሙና ይፈልጋሉ? በማንኛውም ጊዜ ያዳምጡ፣ ከመስመር ውጭም እንኳ 
አክል

ስለዚህ ኦዲዮ መጽሐፍ

Simoné se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes, groot geeste en veral een geesgenoot. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Nicole Holm.

ስለደራሲው

Sophia Kapp het in Durban grootgeword en het as enigste kind vroeg geleer dat boeke baie goeie geselskap kan wees. Sy het ná haar universiteitsopleiding in Bloemfontein as ’n Afrikaans-dosent begin werk, maar intussen was sy al alles, van ’n barrista tot ’n persoonlike assistant tot ’n boekhouer in ’n bank. Sy skryf oor die liefde, tussen die held en die heldin, natuurlik, maar ook liefde tussen ouers en kinders, susters, vriendinne. En oor al die ander aspekte wat ook deel is van liefdesverhoudings – onsekerheid, hartseer, verlies, verraad, egskeiding, vertroue, vervulling, geborgenheid. Daardeur wil sy vrouekarakters skep wat vir moderne Afrikaanse lesers geloofwaardig is, mense met loopbane, geskiedenisse, issues, giftige vorige verhouding... Vroue wat binne ’n geloofwaardige storie liefde saam met ’n geloofwaardige held vind. Sophia het drie ATKV-Woordveertjies vir liefdesromans ontvang en sy het ook al ’n paar Romanzas by LAPA Uitgewers gepubliseer. Wanneer sy nie stories skryf nie, is sy die taaladviseur vir die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), die ma van ’n student en die ounooi van twee bedorwe honde.

Nicole Holm is ’n veteraan-aktrise wat te sien is in reekse soos Fynskrif, Boekklub en Known Gods.

ለዚህ ኦዲዮ መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የማዳመጥ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎ የድር አሳሽ ተጠቅመው Google Play ላይ የገዟቸውን መጽሐፍት ማንበብ ይችላሉ።