Permanente ink

· LAPA Publishers · Voorgelees deur Nioma Venter
Oudioboek
3 u. 49 min.
Onverkort
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete
Wil jy 'n voorbeeld van 23 min. hê? Luister enige tyd, selfs vanlyn. 
Voeg by

Meer oor hierdie oudioboek

Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span.

Meer oor die skrywer

Carina Diedericks-Hugo is die skrywer van die Thomas@-boeke, wat op kyknet as ’n televisiereeks uitgesaai is. Haar werk is vir die Sanlam- en die mer-prys benoem en het reeds ses atkv-toekennings ontvang. As sy nie skryf nie, werk sy as bemarkingsbestuurder van ’n wynlandgoed in Stellenbosch.

Gradeer hierdie oudioboek

Sê vir ons wat jy dink.

Luisterinligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan boeke wat op Google Play gekoop is, met jou rekenaar se webblaaier lees.