· LAPA Publishers · 讲述者:Hendrik Nieuwoudt
有声读物
3 小时 2 分钟
完整版
评分和评价未经验证  了解详情
想要试听 18 分钟吗?随时畅听,离线也能听。 
添加

关于此有声读物

[email protected] is 'n radikale boek wat rock! Dit teiken jong lesers met tegnologiese behoeftes en belangstellings. Maar die boek is anders as enige jeugboek wat al ooit in Afrikaans verskyn het. Dit bring aan die leser 'n geïntegreerde leeservaring met opwindende ekstras soos: QR-kodes wat jou lei na 'n foto, klankgreep en video; 'n Spesiale MXit-kanaal net vir Thomas en sy vriende; Thomas en Thabo se nuwe gunstelingspeletjie, Fangs; die Radikale Rockfees se webblad waar jy self 'n rock-ster kan word en jou eie musiek kan meng; die gedrukte boek lei die leser na elektroniese platforms wat die storie en teks ondersteun en die leeservaring verryk. Die teks kry lewe.

作者简介

Carina Diedericks-Hugo is gebore in Johannesburg en het grootgeword in Pretoria en Kaapstad. Ná matriek aan Herschel Girls' School in Kaapstad, studeer sy aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BA (Internasionale Studies), honneurs Afrikaans en Nederlands en MPhil (Joernalistiek). Sy is die skrywer van die Thomas@-reeks wat te sien is as ’n TV-reeks op kykNET, en ander boeke sluit in Koning Henry, Operasie M.I.A.A.U., Permanente Ink en Die verdrinking van Josua van Eden. Sy is al benoem vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die M.E.R.-prys. Sy het die ATKV-Kinderboekprys reeds ses maal gewen. As sy nie stories skryf nie, werk sy as bemarkings- en handelsmerkbestuurder in die wynbedryf. Carina woon op Stellenbosch en put haar inspirasie uit lees, deur vreeslik baie kaas te eet, Osbloed-wyne en vonkelwyn te drink, haar twee katte, en kuiers Sondae op ’n stoep.

为此有声读物评分

欢迎向我们提供反馈意见。

聆听信息

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机上的网络浏览器阅读在 Google Play 购买的图书。