’n Goeie dag vir boomklim

· LAPA Publishers · 讲述者:De Klerk Oelofse
4.8
4条评价
有声读物
2 小时 24 分钟
完整版
评分和评价未经验证  了解详情
想要试听 14 分钟吗?随时畅听,离线也能听。 
添加

关于此有声读物

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word ...

评分和评价

4.8
4条评价

作者简介

Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.

De Klerk Oelofse is a South African actor best known for his starring role as Lourens in the kykNET drama series Die Boekklub, joining the show in Season 2. Films he has appeared in include House Party, Bloedson, Balbesit, Hollywood in my Huis, Die Versoening van Daniel du Randt, Shepherds and Butchers, Modder en Bloed, Recce and Kanarie.

为此有声读物评分

欢迎向我们提供反馈意见。

聆听信息

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机上的网络浏览器阅读在 Google Play 购买的图书。