ANN se OORLOG: Afpersing

· Babelcube Inc.
電子書
57
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou.
Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop. En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie.

關於作者

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, ‘n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende geleenthede. Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, ‘n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada. Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as E-Boeke en audioboeke vanaf alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords. Hannah bly in Glamorgan, Wallis saam met haar familie. Haar belangstellings sluit in lees, musiek, Genealogiese navorsing en swart en wit films.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。