ANN se OORLOG: DIE INVAL

· Babelcube Inc.
電子書
54
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?
Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer. Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?
Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor. Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa. Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het?
Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.

關於作者

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, ‘n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende geleenthede. Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, ‘n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada. Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as E-Boeke en audioboeke vanaf alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords. Hannah bly in Glamorgan, Wallis saam met haar familie. Haar belangstellings sluit in lees, musiek, familiekunde, skaak, en swart-en-wit films.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。