Adder

· Penguin Random House South Africa
5.0
3 則評論
電子書
240
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.
Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...

評分和評論

5.0
3 則評論

關於作者

Christelle van Rooyen-Wessels is die skrywer van die rillers Adder (wat vir ʼn ATKV-Woordveertjie benoem is) en Brandmerk. Sy is op De Aar gebore en het daarna aan die Hoërskool Warrenton in die Noord-Kaap gematrikuleer. Christelle is tans die mediabestuurder van die Noordwes Koerantgroep. Sy woon aan die voet van die Magaliesberge in Rustenburg in Noordwes.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。