Toe Alan Sutherland en sy broers by haar blommewinkel inbars, vervies Corinne Hansen haar dadelik vir die Skot. Hy mag dalk dodelik aantreklik wees, maar hoe durf hy vir haar sรช sy is nie sy tipe nie? Sy sal hom eenvoudig โn les moet leer... As mede-eienaar van โn groot maatskappy, is Alan nie net op soek na โn trouvrou nie, maar ook โn sakevennoot: Iemand wat stemmig is, gedienstig is, die pad vir hom gelyk kan maak. Met haar vreemde klere, ritse armbande en vurigheid is Corinne allesbehalwe stemmig. Sal Alan sy kop volg en aanhou soek na die vrou wat netjies by sy planne inpas of sal hy swig voor dรญt wat sy hart wil hรช?