Angelique en die boekanier

· Penguin Random House South Africa
5,0
1 resensie
E-boek
198
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Angelique van Olgen se gees is net so onblusbaar soos haar rooihare. Op veertien staan sy haar man teen ’n seerower. Op agttien bekoor sy ’n aristokraat. Albei mans maak emosies in haar wakker – ontsluit iets wilds en ontembaar.

Angelique van Olgen’s spirit is just as inextinguishable as her red hair. At fourteen she stands up to a pirate. At eighteen she enchants an aristocrat. Both men awaken emotions in her – they unlock something wild and untameable.

Graderings en resensies

5,0
1 resensie

Meer oor die skrywer

Dina Botha glo liefde is soos om ’n klippie in ’n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met ‘n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-program vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.