Ann se Oorlog: Ontsnapping

· Babelcube Inc.
電子書
68
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie – en besluit hulle om te ontsnap.
Terwyl die Duitsers na alle uithoeke vlug, het een van hulle, Kurt Schneider, agtergebly met bloed aan sy vingers en ‘n pistool in sy hand. Die ergste is dat daar ‘n lewelose vrou by sy voete lê. As die hoofverdagte in die moord, lyk dit asof die galg sy voorland is. Maar Ann Morgan het Kurt Schneider leer ken in die tyd wat hy op die plase in die omgewing, onder bewaking, gearbei het. Sy het van die jongman gehou, en was nie oortuig dat hy tot moord in staat was nie. Kon Ann vir Kurt red en die regte moordenaar galg toe stuur?
Met haar man Emrys steeds as vermis in die oorlog, vind Ann haarself aangetrokke tot die aantreklike wewenaar Speurder Inspekteur Max Deveraux. Kon Ann haar emosies in bedwang hou, of sou sy in die hitte van die oomblik, die lyn oorskry?

關於作者

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, ‘n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende tye. Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, ‘n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada. Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as eBoeke en audio boeke van alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords. Hannah bly in Glamorgan, Wallis met haar familie. Haar belangstellings sluit in lees, musiek, stamboom navorsing, skaak, swart en wit films

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。