Ann se Oorlog: Verraad

· Babelcube Inc.
E-boek
65
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Met haar man weg op ‘n geheime sending, maak Ann Morgan gereed vir nog ‘n dag as sekretaresse by Trevor Bowman se privaat-speurder agentskap. Maar hierdie dag sal nie soos enige ander dae wees nie. In vier-en-twintig uur, sal Ann se lewe handomkeer verander wanneer sy ‘n moord ontdek, ‘n aanteklike wewenaar ontmoet, Speurder Inspekteur Max Deveraux, en hy konfronteer die moordenaar in ‘n web van versoeking en misleading.

Meer oor die skrywer

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, ‘n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende tye. Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, ‘n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada. Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as eBoeke en audio boeke van alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords. Hannah bly in Glamorgan, Wallis met haar familie. Haar belangstellings sluit in lees, musiek, familiekunde, skaak, swart en wit films

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.