Elsa Winckler is βn internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Sy kom uit βn agtergrond in opvoedkunde, en is op 40 weer terug universiteit toe om βn Honneurs en MPhil te voltooi. Haar man is haar studenteliefde en na 44 jaar saam, drie interessante kinders en βn kroos kleinkinders, maak hy nog altyd haar knieΓ« lam, soos dit βn goeie held betaam. Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.