Bootnimf

· Penguin Random House South Africa
eBook
121
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn more

About this eBook

Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op ’n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat ’n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op ’n vreemde manier aan mekaar verbind.

About the author

Frances Vermaak skryf oor dinge en plekke wat vir haar van groot betekenis was; en wat haar gewone bestaan na iets onvergeetliks verander het. Twee van haar kinders woon in Europa en twee hier. Hulle is so naby as ’n rekenaargesprek of ’n telefoonoproep. Wanneer die verlange te groot word, gaan kuier sy vir hulle en beleef dan vir ’n tydjie lank ’n ander, opwindende leefstyl. Sy probeer dat haar lesers iets van die dinamika van die lewe, soos sy dit ervaar, beleef. Sy neem hulle saam op ’n bootreis in Rusland, na die sjampanje spelonke van Moët et Chandon, na die blomgevulde valleie van die Isle of Man, of binne-in die dartelende see van die Natalse Suidkus. Karakters waarmee lesers kan identifiseer, word in haar verhale ingeweef. Met die agtergrond van eksotiese plekke, probeer sy situasies skep waarmee hulle bekend is. Sy hoop dat sy in haar doel slaag.

Rate this eBook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Centre instructions to transfer the files to supported eReaders.