Vanaf die oomblik wat Ellannรจ en Stephan ontmoet, kan hulle mekaar nie verdra nie. Sy het na die bosveld verhuis om โn nuwe loopbaan te begin en is nie gereed dat gedagtes aan diรฉ veearts skielik haar denke oorheers nie.
๋ก๋งจ์ค
์ ์ ์ ๋ณด
Felicia Snyman is in Springs gebore. Sy het nรก skool haar LLB by die Universiteit van Pretoria verwerf. Felicia is tans โn prokureur en voltydse dosent in regsgeleerdheid. Felicia spog ook as โn gepubliseerde romanseskrywer. Van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as โn egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir โn gelukkige einde opgesluit lรช. Sy woon tans in Centurion saam met haar man en kinders.