Briewe van Mieliepit

· Penguin Random House South Africa
電子書
72
符合資格
評分和評論未經驗證  瞭解詳情

關於本電子書

Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird.

關於作者

Megan Bird is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder, gebaseer in Pretoria. In 2011 het sy met ’n BA-graad aan The Open window skool vir visuele kommunikasie-ontwerp gegradueer. Met 10 jaar ondervinding agter die rug, is sy absoluut passievol oor haar werk, sy sit haar hart en siel in elke optrede. Megan Spesialiseer in illustrasie geïnspireer deur die natuurlike wêreld en in handgeletterde tipografie-ontwerp. In haar vrye tyd is sy ’n maker van dinge, ’n grootmaak van kinders en ’n groot high five-gewer.

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。