Oudbrigadier Piet Byleveld word wรชreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseรซl. En is jy โn reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.
In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend โ en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.
Tussendeur kry ons โn blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur โn diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie โn ongeรซwenaarde sukses te maak.