Sien jy my nou?

· Penguin Random House South Africa
Ebook
192
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ’n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná ’n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is ’n skaduwee van die mens wat hy was en ’n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam ’n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

About the author

Ciska Olivier bestuur saam met haar man ’n oord in Omaruru, Namibië. Met haar man se aanmoediging en haar alewige verbeelding het sy gereeld tyd gekry om te skryf en ná sy ’n elektroniese skryfkursus deur Madelie Human – toe reeds een van haar gunstelingskrywers – voltooi het, is haar skrywersdroom uiteindelik in 2018 bewaarheid.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.