Die Bewaker

· Penguin Random House South Africa
4.5
2則評論
電子書
303
符合資格
評分和評論未經驗證  瞭解詳情

關於本電子書

Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy jong vrou na ’n afgeleë eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal – van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters en ghwano-werkers woon. Dié twee groepe leef saam maar tog ook streng apart op een van die onherbergsaamste plekke op aarde. Met die aankoms van ’n karakter uit Aletta se verlede kom haar eie geheime onvermydelik aan die lig, net soos die pruttende spanning en onregte wat die ghwano-werkers so lank verduur het tot uitbarsting kom in ’n enkele, skokkende gebeurtenis.



Die bewaker is die verhaal van twee generasies vuurtoringwagters - mans verbete in hulle plig, en vroue wat saam met hulle in skrikwekkende afsondering leef. Dit is geskryf in die uiters keurige styl waarvoor Marguerite Poland so bekend is, nou vir die eerste keer in Afrikaans soos vertaal deur Daniel Hugo. ’n Roman oor die krag van geheime, die krag van die liefde en die krag van stories.

評分和評論

4.5
2則評論

關於作者

Marguerite Poland is the author of the novels Train to Doringbult (shortlisted for the cna Award), Shades (shortlisted for the M-Net Award), Iron Love, Recessional for Grace, and, most recently, The Keeper (winner of a Nielsen Booksellers Choice Award). Her non-fiction work includes the highly acclaimed The Abundant Herds: a Celebration of the Nguni Cattle of the Zulu People, based on her doctoral thesis in Zulu literature, and the memoir Taken Captive by Birds. Poland has been honoured with two Sir Percy Fitzpatrick Awards for children’s literature, an Ingwazi Award, and a sala Lifetime Achievement Award; in 2016 she was awarded the National Order of Ikhamanga (Silver) by the South African President for her contribution to African languages.

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。