Die Krag van Opoffering

· Babelcube Inc.
電子書
66
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseënde mans en vroue, die verstandigste, die grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. Wil jy hulle geheim weet? Goed. As jy wil uitblink moet jy eers ‘n man/vrou van opoffering word. Alles is moonlik vir dié wat die prys kan betaal. Dié boek bevat die volgende hoofstukke – Die Krag van Opoffering, Offer Jou Enigste, Ek Reis deur Egipte, Ek Sal Die Prys Betaal, Volg My! Ons Het Vir Jou Gekom, Ek Sal Jou Bewaar, Berei Daardie Laaste Ete Voor, Die Krag Om Te Bewaar, Loof, Vas en Gebed.
Ons bespreek nie net die groot opofferings van noemenswaardige mans en vroue uit die Bybel nie en hoe hulle optrede hulle belangrik gemaak het nie maar ons bespreek ook mense soos Yonatan Yoni Netanyanhu van Israel. Hy is die jong Israeli wat die komando eenheid gelei het om die Joodse gyselaars te red by Entebbe lughawe toe hul vliegtuig in 1976 gekaap is en in Uganda moes land. Ons kyk ook na militêre helde – soos die “SEALs” en “Delta Force. Hierdie mans gee voordurend hulle allerbeste om ander te beskerm en om die mensdom te red. Hulle offer hul lewens op om ander te beveilig. Jesus het gesê groter opoffering is daar nie, dan iemand wat sy lewe vir ‘n ander gee. Ons bring hulde aan hulle!
Hulle leer ons wat opoffering behoort te wees. Jesus het juis gevra, wat se opoffering kan groter wees as wat iemand sy lewe vir sy vriende gee? Ons prys hulle vir hulle dapperheid en uitmuntende patriotisme. Hier sal ons leer van opofferings van geloof, goedheid, patriotisme, gebed, vas en loof. Wanneer jy
meer doen as wat van jou verwag word, is daar onmiddelik ‘n onsigbare bonatuurlike mag wat reageer en na jou toe haas.

關於作者

Ek is 'n evangelis, 'n joernalis en 'n geordende prediker met die Assemblies of God, Nigerië. Ek skryf weeklikse kolomme in die Guardian Newspaper van Nigeria, (Sondag), eagleonline.com, ezinearticles.com en verskeie ander nasionale en internasionale tydskrifte. Ons publiseer boeke, voer kruistogte, seminare, gebedsbyeenkomste, vertalingsdeskundiges (wêreldtale), publiseer en vertaal u boeke in verskillende wêreldtale en bemark op alle globale platforms, ens.
Ek het die volgende boeke geskryf: Power of Midnight Prayer; Breaking Generational Curses; Claiming Your Freedom; God of Abraham, Isaac and Jacob; Power of Sacrifice; No Cross No Crown; Receive Your healing; Prayer of Jehoshaphat; Uncommon Success ens. Ek is ook 'n lid van die International Pentecostal Press Association (IPPA), en ander betroubare organisasies. Double Honour Ministry, Ingelyf. probeer om die evangelie wêreldwyd te neem en ook te sorg vir weeskinders, armes en weduwees in Afrika. Ons organiseer ook gebedsbyeenkomste in kerke en stede. Dit het mense, kerke en dorpe al verander. Miskien sal die volgende byeenkoms in jou dorp wees. Ondersteun asseblief hierdie projekte.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。