Die vertrek waarin ek my opgestopte vo├лltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die vo├лleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van vo├лlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en тАЩn ma mag haar kind nie haat nie.
Hulle is onder тАЩn kareeboom in die agtererf besig om na тАЩn janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook h├╜ тАЩn tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar s├к nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria.
Nou, jare later, en kort n├б die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar тАЩn kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het.
Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak тАУ тАЩn kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie.
Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan тАЩn laksman is Rosaria self?