Sy soen op vyftien het haar wΓͺreld uitmekaargepluk; sy leef vandag nog met die selfverwyt saam. Wouter Mulder was kleintyd haar held. Ook die ou wat Stefanie se hart gebreek het. Maar hyβs nog net so veroordelend, onverdraagsaam, krities. Hulle herontmoeting nΓ‘ jare het net weer die ou vyandigheid aangeblaas. Hy verneder haar steeds, spot met haar, glo sy het βn verhouding met die getroude akteur wat sy as lyfwag op stel in Mpumalanga moet beskerm. Sy kan nie vir Wouter sΓͺ sy pas Hunter Manning op nie. Niemand weet nie, maar almal wonder, skinder. En vererger Wouter se afkeer in haar by die dag.