Die Vrouehater

ยท Penguin Random House South Africa
eBook
199
ํŽ˜์ด์ง€
์ ์šฉ ๊ฐ€๋Šฅ
๊ฒ€์ฆ๋˜์ง€ ์•Š์€ ํ‰์ ๊ณผ ๋ฆฌ๋ทฐ์ž…๋‹ˆ๋‹ค. ย ์ž์„ธํžˆ ์•Œ์•„๋ณด๊ธฐ

eBook ์ •๋ณด

Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie โ€™n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hรช nie. Sy staal haar teen diรฉ plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly โ€™n doring in sy vlees.

์ €์ž ์ •๋ณด

Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo, en voel mense het in โ€™n harde wรชreld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan seรซvier. Omdat sy goedvoelstories skryf, is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties. Sy is voltyds onderwyser wat werk en bly in Mpumalanga se Laeveld, โ€™n omgewing wat skeppingswerk inspireer. Voeg daarby โ€™n man wat haar giere en geite verstaan en twee getroude kinders met โ€™n eiesoortige humorsin, dan het sy alles wat sy nodig het.

์ด eBook ํ‰๊ฐ€

์˜๊ฒฌ์„ ์•Œ๋ ค์ฃผ์„ธ์š”.

์ฝ๊ธฐ ์ •๋ณด

์Šค๋งˆํŠธํฐ ๋ฐ ํƒœ๋ธ”๋ฆฟ
Android ๋ฐ iPad/iPhone์šฉ Google Play ๋ถ ์•ฑ์„ ์„ค์น˜ํ•˜์„ธ์š”. ๊ณ„์ •๊ณผ ์ž๋™์œผ๋กœ ๋™๊ธฐํ™”๋˜์–ด ์–ด๋””์„œ๋‚˜ ์˜จ๋ผ์ธ ๋˜๋Š” ์˜คํ”„๋ผ์ธ์œผ๋กœ ์ฑ…์„ ์ฝ์„ ์ˆ˜ ์žˆ์Šต๋‹ˆ๋‹ค.
๋…ธํŠธ๋ถ ๋ฐ ์ปดํ“จํ„ฐ
์ปดํ“จํ„ฐ์˜ ์›น๋ธŒ๋ผ์šฐ์ €๋ฅผ ์‚ฌ์šฉํ•˜์—ฌ Google Play์—์„œ ๊ตฌ๋งคํ•œ ์˜ค๋””์˜ค๋ถ์„ ๋“ค์„ ์ˆ˜ ์žˆ์Šต๋‹ˆ๋‹ค.
eReader ๋ฐ ๊ธฐํƒ€ ๊ธฐ๊ธฐ
Kobo eReader ๋“ฑ์˜ eBook ๋ฆฌ๋”๊ธฐ์—์„œ ์ฝ์œผ๋ ค๋ฉด ํŒŒ์ผ์„ ๋‹ค์šด๋กœ๋“œํ•˜์—ฌ ๊ธฐ๊ธฐ๋กœ ์ „์†กํ•ด์•ผ ํ•ฉ๋‹ˆ๋‹ค. ์ง€์›๋˜๋Š” eBook ๋ฆฌ๋”๊ธฐ๋กœ ํŒŒ์ผ์„ ์ „์†กํ•˜๋ ค๋ฉด ๊ณ ๊ฐ์„ผํ„ฐ์—์„œ ์ž์„ธํ•œ ์•ˆ๋‚ด๋ฅผ ๋”ฐ๋ฅด์„ธ์š”.