Die aanbod

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Karlien het ’n renons in Steve, haar ryk buurman op sy wildplaas. Dié man glo sy sal nog eendag met hom trou. Net omdat hy haar plaas ook by sy plase wil voeg, weet Karlien. Haar eksverloofde keer onverwags in haar lewe terug, en dit nadat hy haar verkul het. Maar hulle sal alles regmaak, belowe hy, en sy wil hom glo, maar kan sy dit waag? Oupa Hans probeer ook nie juis een van die twee van sy kleindogter af wegkeer nie; die droogte knel nou so dat Blouberg binnekort onder hom en sy kleindogter wat boer, uitverkoop gaan word. Nie dat Karlien dit nie net so goed weet nie, maar trou vir grond? Nooit, nooit! Nóg haar eksverloofde, nóg haar buurman is bereid om haar prys te gee. Maar toe sy helderheid in haar hart kry, is die liefde soos die dag wat breek.

ስለደራሲው

Ná jare in Kenia en Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof van hul voete afgeskud. Sedert 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net ’n stokperdjie; deesdae is dit ’n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Sy is dol oor reis, goeie wyn, ’n kaggelvuur en die see.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።