Reeds as тАЩn dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. N├б die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.
As student beleef sy тАЩn erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig ge├лrf het, weet.
Toe kom Buks Vermaak, en n├б jare se gesukkel, тАЩn dogtertjie, Nell. Maar тАЩn droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.
Sal haar ouma se belofte van тАЩn gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word тАУ of l├к haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?
рдХрд╛рд▓реНрдкрдирд┐рдХ рдХрд╣рд╛рдирд┐рдпрд╛рдВ рдФрд░ рд╕рд╛рд╣рд┐рддреНрдп