N├б sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.
Gilbert se pad kruis met di├й van die Howlers, тАЩn trio voormalige tronkvo├лls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroe├л te├л, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort.
Kuilsrivier bied тАЩn tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van тАЩn dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?
Tom Dreyer se Dorado is тАЩn magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo
рдХрд╛рд▓реНрдкрдирд┐рдХ рдХрд╣рд╛рдирд┐рдпрд╛рдВ рдФрд░ рд╕рд╛рд╣рд┐рддреНрдп