Droomhuis vir Danita

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
200
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Met sy blonde kop en bruin-bruin oë trap die Viking van ’n Robert Foster tot teenaan Danita se stukkende hart. Amper binne-in En sy’s nie in Londen om te keer nie, om weg te kom van ’n getroude man nie. Sy’t hierheen gevlug vir vrede, om haar wonde te lek, haar verwerping te verwerk. Alleen. Maar waar sy kom, is Robert Foster. Selfs die ou-ou huis, wat saam oor sý verwerping kla en steun, is dié man s’n … skurk met ’n vrou op elke kontinent, sy stralekranskop, sy blonde sjarme. Sy wil nie meer vlug nie. Net één keer, dalk, kan sy alle rede en ordentlikheid oorboord gooi …

ስለደራሲው

Helena Hugo is ’n Afrikaanse aktrise en skrywer van romans, kinder- en jeugverhale en radiodramas. Sy wen verskeie pryse met haar radiodramas.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።