Met sy blonde kop en bruin-bruin o├л trap die Viking van тАЩn Robert Foster tot teenaan Danita se stukkende hart. Amper binne-in En syтАЩs nie in Londen om te keer nie, om weg te kom van тАЩn getroude man nie. SyтАЩt hierheen gevlug vir vrede, om haar wonde te lek, haar verwerping te verwerk. Alleen. Maar waar sy kom, is Robert Foster. Selfs die ou-ou huis, wat saam oor s├╜ verwerping kla en steun, is di├й man sтАЩn тАж skurk met тАЩn vrou op elke kontinent, sy stralekranskop, sy blonde sjarme. Sy wil nie meer vlug nie. Net ├й├йn keer, dalk, kan sy alle rede en ordentlikheid oorboord gooi тАж