тАЭDaar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.тАЭ
тАЭJosh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy ges├к het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nieтАЭ, het Niquito opgemerk. тАЭJa, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.тАЭ BOEK 03
Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van 'n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op 'n avontuur om 'n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in 'n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe van hierdie pragtige storie van die engele met pote
Translator: Eddie Van Rooyen
PUBLISHER: TEKTIME