Geagte Skrywer

· Babelcube Inc.
5.0
리뷰 1개
eBook
27
페이지
적용 가능
검증되지 않은 평점과 리뷰입니다.  자세히 알아보기

eBook 정보

Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.

평점 및 리뷰

5.0
리뷰 1개

저자 정보

Matthew Grant is die skrywer van verskeie draaiboeke en romans in verskillende genres. Dit sluit in die Slaters Falls- en Northbridge-reekse. Publishers Weekly noem Matthew se roman, Secrets of Slaters Falls, tragikomiese verruklikheid, en merk op dat die "vuil, kortafgebete humor onmiddellik vlamvat." Publishers Weekly maak ook melding van die roman se balans tussen klasbewuste, vuil realisme, en die wulpsheid van nagtelike sepies. Secrets of Slaters Falls bereik semifinale status in die Amazon Breakthrough Novel Award kompetisie. Matthew se draaiboek van sy roman, Zach's Secret, was 'n finalis in 'n kompetisie wat deur Script Magazine geborg is. Die draaiboek van sy riller, The Killer Net, was 'n Top Honoree in die Massachusetts Film Office Screenplay kompetisie. Matthew het 'n graad in Opvoedkunde en Massakommunikasie Magna Cum Laude ontvang. Sy tesis, Sex on Soap Operas, het die wenkbroue op die kampus laat lig, en die polse vinniger laat klop. Sy materiaal het op heelwat webwerwe en in twee koerante verskyn. Soos die meeste skrywers het Matthew in verskeie korporatiewe posisies gedien voordat hy voltyds begin skryf het. hy het onder andere as produksieleier by 'n geselsradiostasie opgetree, waar hy met die plaaslike media se glanspersoonlikhede en politici gesels het. Sy loopbaan vorder tot Korporatiewe Opleiding en Aankope. Hy werk vir baie jare by 'n internasionale bank, in Boston gebaseer, waar daar op verskeie maniere van sy mediavaardighede gebruik gemaak is. Dit sluit in die opstel van opleidingshandleidings, die skryf/vervaardig/regisseer van en speel in korporatiewe videos, en ook die opstel van korporatiewe kommunikasie. Later, as 'n onafhanklike aankoopkonsultant, het Matthew vir 'n maatskappy gewerk wat tweekeer terwyl hy by hulle was, op die Inc.500-lys van America's Fastest Growing Private Companies verskyn h

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
AndroidiPad/iPhoneGoogle Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.