Goue dagbreek

· Penguin Random House South Africa
E-knjiga
200
Strani
Primerno
Ocene in mnenja niso preverjeni. Več o tem

O tej e-knjigi

Liefde het plek gemaak vir haat in Rudolf Dreyer se oë. Hy glo Catriona was vir sy broers se teregstelling verantwoordelik, al stel sy haar lewe in gevaar vir die Boere ... en haar liefde vir hom.

O avtorju

Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo, en voel mense het in ’n harde wêreld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan seëvier. Omdat sy goedvoelstories skryf, is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties. Sy is voltyds onderwyser wat werk en bly in Mpumalanga se Laeveld, ’n omgewing wat skeppingswerk inspireer. Voeg daarby ’n man wat haar giere en geite verstaan en twee getroude kinders met ’n eiesoortige humorsin, dan het sy alles wat sy nodig het.

Ocenite to e-knjigo

Povejte nam svoje mnenje.

Informacije o branju

Pametni telefoni in tablični računalniki
Namestite aplikacijo Knjige Google Play za Android in iPad/iPhone. Samodejno se sinhronizira z računom in kjer koli omogoča branje s povezavo ali brez nje.
Prenosni in namizni računalniki
Poslušate lahko zvočne knjige, ki ste jih kupili v Googlu Play v brskalniku računalnika.
Bralniki e-knjig in druge naprave
Če želite brati v napravah, ki imajo zaslone z e-črnilom, kot so e-bralniki Kobo, morate prenesti datoteko in jo kopirati v napravo. Podrobna navodila za prenos datotek v podprte bralnike e-knjig najdete v centru za pomoč.