reportOcjene i recenzije nisu potvrđene Saznajte više
O ovoj e-knjizi
Dit voel of iemand musieknote in haar are vrylaat en die ritme al hoe harder deur haar pols. Sy wil huil en lag tegelyk. Hierdie is die mooiste iets wat nog ooit met haar gebeur het.
Ljubavni
O autoru
Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur waar sy naby aan haar Skepper is. Haar dag begin gewoonlik met ’n wandeling deur die denneplantasies. Só voed sy haar siel en kry haar gedagtes vrye teuels om haar stories te beplan. Sy het ’n BCompt-graad (rekeningkunde) aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi. Haar roeping om liefdesverhale te skryf, sal sy egter vir niks verruil nie. Deur karakters te skep, kry sy kans om in ander mense se skoene te staan. Dit het haar ’n deernis en liefde vir haar medemens gegee en haar geloofslewe verryk.
Audioknjige kupljene na Google Playu možete slušati pomoću web-preglednika na računalu.
Elektronički čitači i ostali uređaji
Za čitanje na uređajima s elektroničkom tintom, kao što su Kobo e-čitači, trebate preuzeti datoteku i prenijeti je na svoj uređaj. Slijedite detaljne upute u centru za pomoć za prijenos datoteka na podržane e-čitače.