Al wat Surika Breedt wil hê nadat haar kêrel haar vir ’n ander meisie gelos het, is ’n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis. Daar vind sy egter ’n indringer: Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in ’n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het? Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos ’n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?
Romantische fictie
লিখকৰ বিষয়ে
Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf – om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.
পঢ়াৰ নির্দেশাৱলী
স্মাৰ্টফ’ন আৰু টেবলেট
Android আৰু iPad/iPhoneৰ বাবে Google Play Books এপটো ইনষ্টল কৰক। ই স্বয়ংক্রিয়ভাৱে আপোনাৰ একাউণ্টৰ সৈতে ছিংক হয় আৰু আপুনি য'তে নাথাকক ত'তেই কোনো অডিঅ'বুক অনলাইন বা অফলাইনত শুনিবলৈ সুবিধা দিয়ে।