In die hart van Lente

· Penguin Random House South Africa
eBook
192
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn more

About this eBook

Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood van hul goeie vriend en die letsel in haar nek... Stander stoei steeds met skuldgevoelens oor destyds, maar sy liefde vir Lente brand al hoe sterker. Sal hulle die spoke van die verlede kan verjaag of gaan hulle die maklike roete kies en met ’n hart vol letsels wegstap?

About the author

Felicia Snyman is in Springs gebore. Sy het ná skool haar LLB by die Universiteit van Pretoria verwerf. Felicia is tans ’n prokureur en voltydse dosent in regsgeleerdheid. Felicia spog ook as ’n gepubliseerde romanseskrywer. Van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as ’n egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir ’n gelukkige einde opgesluit lê. Sy woon tans in Centurion saam met haar man en kinders.

Rate this eBook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Centre instructions to transfer the files to supported eReaders.