In die onbekende

· Babelcube Inc.
4.5
2 izibuyekezo
I-Ebook
67
Amakhasi
Kufanelekile
Izilinganiso nezibuyekezo aziqinisekisiwe  Funda Kabanzi

Mayelana nale ebook

Emmy en haar vriende, met die hulp van 'n psychic Cassiopeia, vind uit dat Laurel agter Lucy se is en hulle besluit om haar te gaan sien,maar vind uit dat sy nie meer by die huis is nie maar in 'n naby geleë dorp Talluhah Falls toe gegaan het.
Emmy en die res van die groep besluit om Tallulah Falla toe te gaan met die hoop dat hulle finaal die raaisel van Lucy se dood sou oplos.
Maar hulle besef gou dat dit nie so maklik is nie.
Die waarheid is dat die dinge wat hulle weet nie dieselfde is as wat Laurel al so lank vir hulle wegsteek nie.
Hulle moet ook probeer uitvind wat Tyler vir hulle wegsteek anders gaan alles wat Emmy so hard aan gewerk het verniet wees.
Sal hulle finaal kan uitvind presies hoe alles gebeur het.
Of gaan sy net 'n gees bly wat by almal gaan spook- VIR ALTYD

Izilinganiso nezibuyekezo

4.5
2 izibuyekezo

Mayelana nomlobi

William Jarvis is lief daarvoor om misterie stories te skryf. Hy is lief vir skryf van hy baie jonk was.Nou deel hy sy talent met die res van die wêreld. Hy het alreeds 'n reekse geskryf en beoog om meer te skryf soos sy talent groei.
Hy toer deur die wêreld op die oomblik en skryf waarook al hy sy voete neersit.

Nikeza le ebook isilinganiso

Sitshele ukuthi ucabangani.

Ulwazi lokufunda

Amasmathifoni namathebulethi
Faka uhlelo lokusebenza lwe-Google Play Amabhuku lwe-Android ne-iPad/iPhone. Livunyelaniswa ngokuzenzakalela ne-akhawunti yakho liphinde likuvumele ukuthi ufunde uxhunywe ku-inthanethi noma ungaxhunyiwe noma ngabe ukuphi.
Amakhompyutha aphathekayo namakhompyutha
Ungalalela ama-audiobook athengwe ku-Google Play usebenzisa isiphequluli sewebhu sekhompuyutha yakho.
Ama-eReaders namanye amadivayisi
Ukuze ufunde kumadivayisi e-e-ink afana ne-Kobo eReaders, uzodinga ukudawuniloda ifayela futhi ulidlulisele kudivayisi yakho. Landela imiyalelo Yesikhungo Sosizo eningiliziwe ukuze udlulise amafayela kuma-eReader asekelwayo.