Die De Vries-tweeling lyk eenders. Jakob se oÃĢ kyk egter tot diep in Helena se siel en woel ongekende dinge in haar los â sÃŗndige dinge. Hoe kan sy so aangetrokke tot hom wees terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniel? Om enige misverstande te voorkom, besluit Helena om Jakob in die geheim te gaan ontmoet voor sy die volgende dag met DaniÃĢl trou. Dit loop uit op ân soen wat verbode begeertes in haar aanwakker en haar net meer verwar. Moet sy na Jakob luister en haar huwelik met DaniÃĢl afstel? Wanneer Helena en die De Vries-broers saam met ander emigrante die Kaapkolonie verlaat, bly haar hart egter na Jakob hunker. Boonop is dit onmoontlik om hom op die trek te vermy. Sal sy en Jakob daarin slaag om hul liefde vir DaniÃĢl weg te steek? Nog belangriker: Sal sy haar hart te teenoor Jakob kan sluit?