In haar wildbewaarder se arms & Potensiele metgesel

·
· Penguin Random House South Africa
5.0
1 review
Ebook
60
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Jennifer het rus en vrede vir haar siel kom soek op Paul se wildsplaas. Na ’n lewe van roem in haar oud orkes, voel hierdie plekkie tussen êrens en nêrens soos haar tuiste. Of dalk is dit Paul? Ja, hy voel soos huis vir haar.
BONUSKORTVERHAAL!
Potensiële metgesel — Ria RichardsOor ’n paar uur trou Bertus met Marelie en Letitia is desperaat om ’n metgesel te kry om haar na haar vorige kêrel se troue te vergesel. Sy kon dit skaars glo toe ’n engel Gabriël op sulke kort kennisgewing instem. Maar hoekom voel dit skielik vir Letitia of sy iets mis toe dit blyk asof Gabriël ook die bruidspaar ken.

Ratings and reviews

5.0
1 review

About the author

Ria Richards is ’n doodgewone, plat op die aarde tuisteskepper. Sy is al 37 jaar getroud met Jerry. Sy het twee dogters en drie seuns, en is ouma van agt pragtige kleinkinders vir wie sy almal ewe lief is. Soms leef sy haarself so in die storie wat sy skryf, dat haar familie haar skeef aankyk wanneer sy hardop voor die rekenaar sit en lag. Sy is gek na lees, hou van tuinmaak, doen graag naaldwerk of enige iets wat skeppend is. Alles behalwe kosmaak.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.