Leon van Nierop is al meer as 44 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as omroeper, vervaardiger, regisseur, skrywer in al die media, TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie. Hy is ook тАЩn dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds тАЩn beoordelaar wat op verskeie panele sit. Hy is тАЩn vryskutkjoernalis, doen profiele oor kunstenaars en akteurs, is тАЩn reisrubriekskrywer en is welbekend vir sy filmresensies.