Luna, тАЩn jong speurdersersant, moet die saak oplos van тАЩn meisie wie se lyk in тАЩn riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot тАЩn verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op тАЩn spoor plaas.
Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van тАЩn motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op тАЩn openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmw├кreld wat voor haar oopmaak, is ook nie тАЩn verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net тАЩn vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is?