Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

· Babelcube Inc.
5.0
1 review
Ebook
1000
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.
“Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets... van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.
Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.
Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.”
“Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

Ratings and reviews

5.0
1 review

About the author

Katrina Kahler is ‘n wêreldklas opvoedkundige wat genomineer is vir die National Inspirational Teaching Award. Sy is medeskrywer van ‘n reeks boeke oor ouerskap, wat ‘n verskeidenheid boeke insluit wat ouers sal help om gelukkige, suksesvolle kinders wat vol selfvertroue is, groot te maak. Sy het baie ondervinding as onderwyseres, spreker en raadgewer aan ouers, en haar passie sluit in hulp aan kinders om hulle volle potensiaal te bereik... akademies, sosiaal en persoonlik. Katrina is ook die skrywer van die baie gewilde Julia Jones’ Diary-reeks, nog ‘n reeks vir kinders, wat ook deur kinders die wêreld oor geniet word. Sy woon op die pragtige Sonskynkus in Queensland, Australië, saam met haar man, twee wonderlike tieners en twee baie liefdevolle en vriendelike troeteldiere, ‘n golden retriever en ‘n gemmerkat. Haar sending in die lewe is om soveel as moontlik kinders te inspireer en te help om gelukkig, vol selfvertroue, en suksesvol groot te word.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.