In die ou Kaap de Goede Hoop stap βn jongmeisie aan wal nΓ‘ die vervolging van Protestante in Frankryk. Omdat Royale op die seereis haar ouers verloor het, is sy nou βn weeskind in βn land wat sy nog nooit gesien het nie. Die goewerneur wys Aragon as haar voog aan, ook βn Hugenoot wat vroeΓ«r aan die Kaap βn nuwe begin kom maak het.
Aragon is gekant teen Royale se liefde vir balletdans β diΓ© ydele vermaak wat aan Louis die Veertiende se hof so modieus is β en wil haar nie toelaat om kontak met jongmans te hΓͺ nie. Dit is egter nie al wat Royale hinder nie want sy weet nie waarheen met haar romantiese gevoelens vir haar voog nie. Boonop hang die swaard van βn huwelik met sy neef oor haar kop.
Dit is ook nie net Royale wat besef wat βn onweerstaanbaar aantreklike man Aragon is nie en die ander vrou, Amalia het βn dodelike wapen: Die plaas Petit Paris, waarop Aragon boer, behoort aan haar ...