Salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. Tien jaar is ’n lank tyd, dink Salome. lank genoeg om die aantreklike Morné te vergeet − maar die hart volg nie tyd nie.
רומנים
דירוגים וביקורות
5.0
ביקורת אחת
5
4
3
2
1
על המחבר
Vir Ilze Beukes is die skryf van liefdesverhale ’n groot droom wat waar geword het en sy lewe vir haar skryftyd. Sy woon op Kroonstad in die Vrystaat waar sy by ’n plaaslike laerskool in die dorp werk. Sy is getroud en het drie kinders – twee getroude dogters en ’n seun wat studeer. Haar hart se punt behoort aan haar vier kleinkinders wat haar lewe verryk. Twee van haar liefdesverhale – Ondersoek my hart en Hart se tweede kans het al by NB Liefdesverhale onder die Hartklop-druknaam verskyn. Sy het ook kinderboeke, kortverhale en gedigte vir laer- en hoërskoolkinders op haar kerfstok. Liefde tussen die duine is Ilze se eerste romanse in die Romanza-reeks.
ניתן להאזין לספרי אודיו שנרכשו ב-Google Play באמצעות דפדפן האינטרנט של המחשב.
eReaders ומכשירים אחרים
כדי לקרוא במכשירים עם תצוגת דיו אלקטרוני (e-ink) כמו הקוראים האלקטרוניים של Kobo, צריך להוריד קובץ ולהעביר אותו למכשיר. יש לפעול לפי ההוראות המפורטות במרכז העזרה כדי להעביר את הקבצים לקוראים אלקטרוניים נתמכים.