Sy is nie te koop nie, al is dit vir โn halfmiljoen rand!
Stefanie de Villiers kry โn onverwagse aanbod van haar kliรซnt, Madeleine
Ebersรถhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersรถhn trou. In ruil kry sy โn groot
som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry โn gelukkige
einde.
Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir โn halfmiljoen rand en net vir
โn tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in โn man belang wat met sy
lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik
en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd
aangekondig word en hulle โn huis moet deel.