Maandruppels

· Penguin Random House South Africa
電子書
208
符合資格
評分和評論未經驗證  瞭解詳情

關於本電子書

Wikus Malan veroorsaak dat Kira na die eiland Guernsey vlug. Tot haar ontsteltenis besef sy daar dat hy die Malan van Ross Kruger en Malan is, die regsfirma vir wie sy werk...

關於作者

Frances Vermaak skryf oor dinge en plekke wat vir haar van groot betekenis was; en wat haar gewone bestaan na iets onvergeetliks verander het. Twee van haar kinders woon in Europa en twee hier. Hulle is so naby as ’n rekenaargesprek of ’n telefoonoproep. Wanneer die verlange te groot word, gaan kuier sy vir hulle en beleef dan vir ’n tydjie lank ’n ander, opwindende leefstyl. Sy probeer dat haar lesers iets van die dinamika van die lewe, soos sy dit ervaar, beleef. Sy neem hulle saam op ’n bootreis in Rusland, na die sjampanje spelonke van Moët et Chandon, na die blomgevulde valleie van die Isle of Man, of binne-in die dartelende see van die Natalse Suidkus. Karakters waarmee lesers kan identifiseer, word in haar verhale ingeweef. Met die agtergrond van eksotiese plekke, probeer sy situasies skep waarmee hulle bekend is. Sy hoop dat sy in haar doel slaag.

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。