Minki se verjaardag

· Pan Macmillan South africa
E-boek
40
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou?

Minki wil baie graag haar kamer mooi maak ... maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!

Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar ... en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.

Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor verjaardag het ...

Meer oor die skrywer

Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python.

Tumi K. Steyn het van kleins af begin teken en prenteboeke versamel. Haar werk het al in kinderboeke, tydskrifte en opvoedkundige publikasies verskyn. Sy hou van die natuur, lees en nuwe potlode. Sy bly in Johannesburg saam met twee besitlike katte.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.