Myne

· Penguin Random House South Africa
5.0
2 則評論
電子書
192
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Clayton kom steel Lida se hart in ‘n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie hê nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het vir ewig gesterf het, en ‘n passie aangevuur wat sy nooit geweet het bestaan nie. As die huidige MotoGP-wêreldkampioen, leef Clayton permanent op die dun rand van adrenalien. Of dit nou óp of áf van die baan is, alles wat hy wil hê is binne sy hande: sukses, gewillige vroue, en al die media-aandag wat ‘n sportster van droom. Hy het alles, behalwe vir Lida. Sý is die uitsondering, want vir die eerste keer val ‘n vrou nie voor sy voete nie. Hul chemie is onmiskenbaar. Hul aantrekkingskrag is magneties. Maar vir Lida bly Clayton te veel van ‘n risiko. Al probleem is dat daar iets aan Clayton is waarvan sy nie kan, of wíl, weg loop nie.

評分和評論

5.0
2 則評論

關於作者

C M Christians is ’n boekwurm wat op ’n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom ver­huis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind ’n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaar geskraap om haar drome op papier vas te vang. Elke karakter besit iets van haar siel - goed of sleg!

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。